Riverwalk Radio

Loading ...

Gerhard Supra



Program Skedule


    Tyd / Dag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
    0000 - 0600 Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek
    0600 - 0800 Musiek
Morning Drive
Gerhard Supra
Morning Drive
Gerhard Supra
Morning Drive
Gerhard Supra
Morning Drive
Gerhard Supra
Morning Drive
Gerhard Supra
Musiek
    0800 - 1000 Musiek
Dr Rudi & Dawn
Hoffman
Dr Rudi & Dawn
Hoffman
Dr Rudi & Dawn
Hoffman
Dr Rudi & Dawn
Hoffman
Dr Rudi & Dawn
Hoffman
Musiek
    1000 - 1100 Erediens Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek
    1100 - 1700 Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek
    1700 - 1800 Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek
    1800 - 1900 Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek
    1900 - 2000 Erediens Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek
    2000 - 2400 Erediens Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek Musiek



<






Spelers en Luister skalels




*** Laai eers die speler van u keuse af, daarna die luister skakel - plaas die luister skakel waar dit gerieflik is en dubbel kliek dit om te speel. ***


Live Online Radio

Luister aanlyn


Aplikasie skakels




Apple Mobile

Laai app af


Andriod Mobile

Laai app af


River Walk Radio Personeel



Rudy & Dawn Hoffman
Rudy & Dawn Hoffman

Omroepers

Franci Wallace
Franci Wallace

Omroeper

Robert Whealer
Robert Whealer

Omroeper

Kunstenaar van die maand

Gerhard Supra

Met die vrystel van sy Country cd, The Cowboy in me, in 2017 het Gerhard die musiek bedryf weereens binnegetree met oorgawe en sukses.

In 1995 begin Gerhard sing, en bereik vinnig groot hoogtes en staan bekend as die singende melkboer in Mpumalanga, maar verkies om uit die kollig te verdwyn, na ‘n paar jaar op die pad, om tyd aan sy gesin te spandeer en waar hy homself ook beywer het met fondsinsamelings en hulp in gemeenskappe wat dit nie breed het nie, in die tyd neem hy 2 gospel cd’s op en ‘n dvd.

In 2018 stel hy ‘n Country album vry, Keep on Trying, en is benoem as SACMAF se manlike kunstenaar van die jaar.

Sy Afrikaanse enkelsnit, Jy het my hart, was binne die 1ste week nr 1 op Springbok radio se Top20, Hoza radio en op Treffers radio was die lied nr2 die eerste week.

Gerhard wat pas sy nuwe Afrikaanse album, Diep le die spore, vrygestel het is ‘n dinamiese sanger met ‘n fantastiese sang talent.
Nie net is sang vir hom ‘n passie nie, maar ook mense.
Die liedjies op sy album, Diep le die spore, dra elkeen ‘n boodskap wat vir hom na aan die hart is.
Behalwe al die feeste en optredes wat hy alreeds gedoen het, waaronder ‘n Weskaap toer om padveiligheid te bevorder het hy nou onlangs ook ‘n Namibia toer voltooi.
Hy was ook al MC op verskeie byeenkomste soos Cansa en tans bied hy die Olifants River Lodge se Mpumalanga Talent Sangkompetisie aan. Hy bemoedig ook graag by manne en vroue ontbyte, waar hy sy getuienis deel en vertel oor die inspirasie oor die lied Keep on Trying en om altyd 1 keer meer op te staan as wat jy geval het.
Hy was al op verskei feeste, Ficksburg Kersiefees, Kestell met hart fees, Namakwaland skou, Port Edward Oktoberfest, Middelburg Solidariteit Celebrity Gholfdag, hy was ook op die verhoog laas jaar voor, Snotkop, Jay du Plessis en nog bekendes.

Kontak besonderhede
Gerhard Supra Tel: whats up 0680328984
gerhardsupra@gmail.com

Borge / Adverteerders

  • Auto Electrical & Diesel repairsJaco 081 127 0933
  • Arebush Lodge+264 (0)61 252 255
  • Hydro RuberChristo - 0811288111
  • WebHost+264 81 657 0202
  • 4x4 Off-Road Academy+264 81 234 9595
  • WiTel081 145 8676
  • Fieldcam Namibia MC Horn 0812577702
javascript image slider by WOWSlider.com v9.0
Adverteerders

Kontak Gerhard Supra +27 68 032 8984

Of Whatsup:

Advertensie Koste op aanvraag.

Ons benodig n foto(jpg/png) van 308px(w) x 400px(h) asook u besonderhede: Tel nommer/email/skakel na u webblad.
Ons kan ook vir u die advertensie maak op u kostes.


Gerhard Supra

Click to vissit You Tube Channel

Sê "Hi" vir Riverwalk Radio


Copyright © All rights reserved | Designed by: WebHost | Webdesgn and Hosting